Wêreldwyd op Woensdag

Carina Bester deel ’n paar wyshede en lees haar
nuutste blog voor, getiteld: ʼn Blog vir my ma.

 

Audrey Painter woon en werk in Vancouver in Kanada.

Vandag vertel sy meer oor die nuwe skooljaar wat pas
begin het.

 

 

Ilze Nieuwoudt reis vandag na die Magaliesberge.

 

Ingrid Scholtz se Venster op Europa gee elke week ‘n blik
op wat in Europa en in die res van die wêreld aangaan.
Ingrid woon in Nederland.

Martie en Jana Maree:
Kweek ‘n liefde vir bome – Jana vertel wat sy van bome weet
en kleinsus Carla lewer ook ‘n bydrae.

Feite en gebruike word van vandag af deur Lindie Nel aangebied.
Vandag reis sy na Thailand.

Play

Kommentaar

Lewer Kommentaar

Deur op "Stuur" te klik, aanvaar u ons Bepalings en Voorwaardes.