Wêreldwyd op Woensdag

Carina Bester deel ’n paar wyshede en lees haar
nuutste blog voor, getiteld:Voorgee-mense.

Audrey Painter woon en werk in Vancouver in Kanada.
Vandag vertel sy meer oor tieners.

Ilze Nieuwoudt se Plekkies in ons land, kuier vandag
in Knysna.

Daleen de Jager se insetsel, Feite en gebruike reis
vandag na Japan.

Ingrid Scholtz se Venster op Europa gee elke week ‘n blik
op wat in Europa en in die res van die wêreld aangaan.
Ingrid woon in Nederland.

Martie en Jana Maree:
Jana vertel ʼn oulike storie oor ʼn kameelperd.
Die storie het ʼn les oor hoogmoedigheid.

Play

Kommentaar

Lewer Kommentaar

Deur op "Stuur" te klik, aanvaar u ons Bepalings en Voorwaardes.