Pitkos
Argief
Pitkos uit Sy hand
Laai af…
Hierdie week se Pitkos uit Sy hand word deur ds. Johann le Roux aangebied. Hierdie week gesels ons oor identiteit.
Luister weer:
Insetsels
ArgiefFeite en Gebruike
Laai af…
Daleen vind meer oor Zambië uit.
Plekkies in ons land
Laai af…
Charl reis na Bothaville.
Venster op Europa
Laai af…
Ingrid gee ʼn blik op Europa.
Die wêreld van ’n vrou
Laai af…
Heleen praat vandag oor padwoede.
Marguerite Robbinson: Aardklop!
Laai af…
Onderhoud met Marguerite Robbinson:
Aardklop is om die draai en ek vind meer uit oor wat hierdie jaar se fees inhou.
Op reis met Audrey
Laai af…
Audrey verklap een van haar reis-geheime, sy sê:
“Ek steel as ek reis. Regtig.”
Kinderwêreld
Laai af…
Martie en Jana gesels vandag oor kinderrympies.
Programme
ArgiefDirk op Donderdag
Laai af…
Vandag in Dirk op Donderdag herleef ons die emosies van 32 000 boerekrygers wat bannelinge geword het. Dirk gesels met Elria Wessels oor haar boek “Bannelinge in die Vreemde” en ons vertel jou van al die aksie wat volgende week met loodsing van die boek hier op Solidariteit Radio gaan plaasvind. Dirk deel ook [...]
Wêreldwyd op Woensdag
Laai af…
In vandag se program:
Onderhoud met Marguerite Robbinson:
Aardklop is om die draai en ek vind meer uit oor wat hierdie jaar se fees inhou.
Op reis:
Audrey verklap een van haar reis-geheime, sy sê:
“Ek steel as ek reis. Regtig.”
Feite en Gebruike:
Daleen vind meer oor Zambië uit.
Plekkies in ons land:
Charl reis na Bothaville.
Venster op Europa:
Ingrid gee ʼn [...]
DinsdagForum
Laai af…
DinsdagForum se Bul- en Hoendertoekenning fokus vandag op ʼn heldin in die gemeenskap en iemand wat eerder nie in die gemeenskap moet wees nie…
Verder gesels Kallie en Willie oor AfriForum se opkomende hofsake oor militêre opleiding vir politieke jeugleiers en oor wapenlisensies. Nantes Kelder vertel meer oor gemeenskapspolisiëring oor die algemeen en die naweek [...]
Mense op Maandag
Laai af…
Kry in vandag se Program van Hoop al die inspirasie wat jy nodig het om nie net te leef of oorleef nie, maar daagliks te BLOM daar waar God jou geplant het!
Ons gesels met Super cool, Nedine Blom wat die afgelope week saam met Helpende Hand ‘n Lente Kosblikkiepartytjie beleef het oor wat hierdie [...]
In Solidariteit
Laai af…
In vandag se program luister ons weer na ons gebruiklike beroepsleidingsinsetsel en dan hoor ons die storie agter die Bees Roux storie. ‘n Metropolisielid is dood, Bees se kredietkaart is nog steeds soek en daar is duidelik steeds meer vrae as antwoorde. Ons gesels later in die program met ʼn joernalis van Beeld hieroor, [...]




