Regsvraag

Johan Roos bespreek ontslag as gevolg van swak werkprestasie.

Play

Kommentaar

Een reaksie op “Regsvraag”

  1. Ida Viljoen sê:

    Goeie Dag

    As die werknemer op ‘n “Performance Improvement Plan” geplaas word, mag die werknemer nog binne die maatskappy aansoek doen vir ander posisies.

    Die vraag is in verband met swak werksprestasie.

    Dankie
    Ida Viljoen

Lewer Kommentaar

Deur op "Stuur" te klik, aanvaar u ons Bepalings en Voorwaardes.