Program van hoop

Juanita du Preez gesels met al tien van Helpende Hand se streeksorganiseerders om te hoor wat die mense in hulle gemeenskappe gaan aanvang om goed te doen.  Karin Venter gesels met ‘n student wat ook voltyds werk oor die uitdagings waarmee sy te doen kry, en Johan Beukes gee bietjie inspirasie.

Play

Kommentaar

Lewer Kommentaar

Deur op "Stuur" te klik, aanvaar u ons Bepalings en Voorwaardes.