Program van hoop

Op die vooraand van Internasionale Moedertaaldag, gesels Lindie in hierdie week se Program van Hoop, oor Afrikaans as moedertaal!

Daar is net twee monumente vir taal in die wêreld – beide in Suid-Afrika!

Die een vir Nederlands (1893) en die ander vir Afrikaans (1975)!

Johan Beukes, spreker, lewensafrigter en leierskapontwikkelingkenner se Inspirasie insetsel bied meer oor roeping, leierskap, `n lewe van sin en betekennis, outentiekheid, verhoudings, potensiaal en beroepsafrigting!

Karin Venter gesels met `n driekampatleet in haar reeks oor beroepsport.

Play

Kommentaar

Lewer Kommentaar

Deur op "Stuur" te klik, aanvaar u ons Bepalings en Voorwaardes.