Program van hoop

Alles wat mooi en wonderlik en oulik en dierbaar en prysenswaardig en noemenswaardig is, is op hierdie week se Program van Hoop!  Lindie gesels met Helpende Hand se streeksorganiseerders oor HOOGTEPUNTE uit elke streek en vrywilligers se blink planne en impakvolle inisiatiewe wat beweging gee aan hoop!  Ons is behoorlik SA+!

Play

Kommentaar

Lewer Kommentaar

Deur op "Stuur" te klik, aanvaar u ons Bepalings en Voorwaardes.