My Perspektief
“ White man you are on your own, your ‘God’ deserted you” is waaroor Cornelius van Rensburg, Afriforum se hoof van gemeenskapsake, sy perspektief gee vandag. En sommer nog ʼn klomp kommerwekkende stellings deur ʼn dosent van Unisa se departement van filosofie en teologiese etiek.
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 6:08 — 5.6MB)




