Dirk op Donderdag

Die kwessie rakende die wysigings aan die wet op gelyke indiensname het vandeesweek ʼn kookpunt bereik. Ons gesels met Advokaat Anton Alberts van die Vryheidsfront Plus sowel as Dr. Wilmot James van die DA oor hierdie saak en die nuutste verwikkelinge en kommentare wat vandeesweek oor en weer gelewer is.

Ook in die program

  • Vernames Verklap: Laurika Rauch
  • Bobaasberoepe: Aanpassing in die werkplek
  • Regsvraag: Ontslag

Laai af…

Play

Kommentaar

Lewer Kommentaar

Deur op "Stuur" te klik, aanvaar u ons Bepalings en Voorwaardes.