DinsdagForum
Alana Bailey: In Van Toeka tot Nou herdenk ons ʼn plofbare gebeurtenis, 25-jaar gelede, wat vandag nou steeds reperkussies het.
Julius Kleynhans: In GroenForum kyk ons na die oorsake van woestynvorming en die impak wat dit in Suid-Afrika het. Ons herdenk ook Wêreld-verwoestyningsdag (world desertification day) op 17 Junie.
Ernst Roets en Leané du Plessis: In die media-insetsel gaan ons faktore wat mediavryheid beïnvloed, bespreek.
Nantes Kelder: In die misdaad-insetsel, Gemeenskapveiligheid, praat ons oor die krisis met vuurwapen-lisensies, onder meer die skokkende agterstand met hernuwingsaansoeke.
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 36:49 — 33.7MB)




