DinsdagForum

In DinsdagForum gesels AfriForum oor wat alles in hierdie besige week gebeur het. Charl praat in Jeugsake oor die situasie van Afrikaans by die Universiteit van Pretoria, nadat die nuutste syfers ʼn kommerwekkende storie vertel. In omgewingsake vertel Julius ons van die nuutste verwikkelinge in die Apiesrivier, terwyl Cornelius in gemeenskapsake op hoogte bring van ʼn strategie bestaande uit ses stappe wat gemeenskappe kan gebruik om misdaad te bekamp in AfriForum se nuwe veldtog, Staan Vas Teen Misdaad. In mediasake gesels Leané met Nico Strydom, ʼn joernalis van Maroela Media, en vind meer uit van dié opwindende nuwe inisiatief van Solidariteit.

Play

Kommentaar

Lewer Kommentaar

Deur op "Stuur" te klik, aanvaar u ons Bepalings en Voorwaardes.