Bobaas beroepe
Karin Venter gesels vandag met Lyndon Ferns oor swem as beroepsport. Lyndon was deel van die aflosspan wat in 2004 ‘n goue medalje gewen het by die Olimpiese Spele. Luister saam!
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 6:23 — 5.8MB)




