Soek Resultate vir "Suid-Afrikaner in die buiteland"
In Solidariteit
In vandag se program: Politieke pitkos Bobaasberoepe ToetenTaal Op reis met Audrey Plekkies in ons land Suid-Afrikaner uit die buiteland Media nuus (Kompetisie!) Momente en Monumente
Mei 6th, 2011 | Published in categories: Alle Programme, In Solidariteit Programme
Suid-Afrikaner in die Buiteland:
Carina gesels met Tewie Zaaiman wat in Vannytsia in die Ukraine werk. Laai af…
Oktober 27th, 2010 | Published in categories: Alle Onderhoude, Insetsels, Suid-Afrikaner in die buiteland, Wêreldwyd op Woensdag Onderhoude
Wêreldwyd op Woensdag
Suid-Afrikaner in die Buiteland: Carina gesels met Tewie Zaaiman wat in Vannytsia in die Ukraine werk. Op reis: Audrey vertel: My ma het my geleer dat ek soms ‘n ‘lelie vir my siel’ moet koop. So sit ek nou met ‘n wit kimono uit China, ‘n dansrok uit Macedonië en die kuns-leerjas sonder knope uit [...]
Oktober 27th, 2010 | Published in categories: Alle Programme, Wêreldwyd op Woensdag Programme
In Solidariteit
Laai af… In vandag se program gesels ons oor skokbevindinge oor die invloed van Post Traumatiese stresversteuring op Suid-Afrikaners; ons vind uit watter invloed emosionele aspekte op jou beroepskeuse kan hê en ons kry in vandag se program sommer ʼn hele klompie wenke ook. Wenke vir jou persoonlike veiligheid, wenke vir hoe jy ander kan [...]
Oktober 15th, 2010 | Published in categories: Alle Programme, In Solidariteit Programme
Suid-Afrikaner in die buiteland
Laai af… Carina gesels met Riana Bruwer wat in Bahrain in die Midde-Ooste woon.
Oktober 13th, 2010 | Published in categories: Alle Onderhoude, Insetsels, Suid-Afrikaner in die buiteland, Wêreldwyd op Woensdag Onderhoude
Wêreldwyd op Woensdag
Laai af… Suid-Afrikaner in die Buiteland: Carina gesels met Riana Bruwer wat in Bahrain in die Midde-Ooste woon. Op reis: Audrey vertel: Ek was in die mooiste kerkie in Mokrin in Serwië – wat 30 jaar moes toestaan tydens die kommunistiese era daar. Plekkies in ons land: Charl vind vandag meer uit oor die dorpie, [...]
Oktober 13th, 2010 | Published in categories: Alle Programme, Wêreldwyd op Woensdag Programme
Suid-Afrikaner in die buiteland
Laai af… Carina gesels met Ilze Pienaar wat in Engeland woon.
September 1st, 2010 | Published in categories: Alle Onderhoude, Insetsels, Suid-Afrikaner in die buiteland, Wêreldwyd op Woensdag Onderhoude
Wêreldwyd op Woensdag
Laai af… Suid-Afrikaner in die Buiteland: Carina gesels met Ilze Pienaar wat in Engeland woon. Op reis: Audrey vertel van haar reis na Macedonië: “Ek was in Skopje, Macedonië skielik omring deur ‘n groep 9-jarige seuns wat my klap en op my spoeg…” Feite en Gebruike: Daleen vind meer oor Thailand uit. Venster op Europa: [...]
September 1st, 2010 | Published in categories: Alle Programme, Wêreldwyd op Woensdag Programme
Suid-Afrikaner in die buiteland
Laai af… Carina Roos gesels met ‘n Suid-Afrikaner wat in Oxfordshire, Engeland woon – Alice Hendriks.
Augustus 25th, 2010 | Published in categories: Alle Onderhoude, Insetsels, Suid-Afrikaner in die buiteland, Wêreldwyd op Woensdag Onderhoude
Suid-Afrikaner in die buiteland
Laai af… Carina gesels met ‘n Suid-Afrikaner wat in Engeland woon – Claudia Frost.
Augustus 18th, 2010 | Published in categories: Alle Onderhoude, Insetsels, Suid-Afrikaner in die buiteland, Wêreldwyd op Woensdag Onderhoude

