Mariana Kriel

Mariana is nou al vier jaar by Solidariteit Helpende hand as projekbestuurder betrokke. Die laaste een en ‘n halwe jaar is sy ook mediabestuurder. Haar passie? “Om te praat vir diegene wat nie kan praat nie en dié te help wat hulself nie kan help nie. Om hoop te skep waar alles wanhopig lyk.”

Terug

  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube