Mense op Maandag

Lindie Strydom

Meer oor die Program

Lindie vertel elke Maandag stories van hoop. By Solidariteit se maatskaplike inisiatief, Solidariteit Helpende Hand is ons nie net téén dinge soos kindermishandeling, armoede en nood nie. Ons is vír praktiese oplossings vir hierdie probleme. Vír liefde en hande vat. Dit is dan ook hierdie kwessies wat aandag geniet in Mense op Maandag.

Helpende Hand, skep op verskeie praktiese maniere hoop deur middel van beurse, beroepsleiding, opleidingsprogramme, verspreiding van lewensmiddele, en uitdeel van skooltassies. Die onderskeie Helpende Hand-takke werk hard aan die instelling se vele projekte, maar uiteindelik is dit mense wat omgee wat die verskil in hulle gemeenskappe maak. Deur die program wil Helpende Hand mense nooi om hulle stories van hoop te deel as inspirasie vir ander.

Medewerkers

Foto's

Skakels

Helpende Hand

Terug na Programme

  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube

Warning: Unknown: open(/usr/home/solido/.tmp/sess_7e1e763712ee5c72f561d4dbda43d8cc, O_RDWR) failed: Disk quota exceeded (122) in Unknown on line 0

Warning: Unknown: Failed to write session data (files). Please verify that the current setting of session.save_path is correct (/usr/home/solido/.tmp) in Unknown on line 0