Moira-Marie Kloppers

Met ‘n B.Com-graad in kommunikasie en ‘n honneurs in bemarking en entrepreneurskap agter haar naam en ‘n passie vir radiowerk skuif Moira met graagte voor die mikrofoon in. Sy behartig ook tegniese aspekte by die stasie. Sy is reeds die afgelope jaar deel van Solidariteit se kommunikasiespan en is ‘n algemene medewerker wat by verskeie programme betrokke is.

Terug

  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube