Wêreldwyd op Woensdag

GD Star Rating
loading...

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

  • Carina gesels met die opkomende sanger, Dirk van der Westhuizen. Neem deel aan die kompetisie en staan ʼn kans om sy nuwe CD, Is dit jy, te wen!
  • Audrey: vertel weer haar gebruiklike storie. Hierdie week kuier sy in Boedapest. Sy sê: “In Boedapest is ʼn violis wat ʼn stuk my hart gesteel het”
  • 1193 eilande, net suid van Indië, noord van die Seychelle-eilande, met Somalië en Sri-Lanka aan weerskante, so lê hulle soos ʼn pêrelhalssnoer, met wit sand en ʼn nimmereindigende blou see. Feite en gebruike kuier vandag in die paradys van die Maledive eilande.
  • Plekkies in ons land pak af in Sabie. Ons hoor wat maak dié plekkie anders as die res van Suid-Afrika. Dit is nie net Sabie se watervalle en natuurskoon wat dit spesiaal maak nie, so vind vandag saam met Charl Oberholzer uit wat hulle trekpleister is.
  • Ingrid gee weer ʼn blik op Europa.
  • Heleen het wenke vir hoe om die seisoen gesond te bly.
  • Martie en Jana gesels oor tafelmaniere.

Het jy familie of vriende wat oorsee woon en werk? Stuur vir ons hul e-posadresse sodat ons met hulle in verbinding kan tree vir ʼn moontlike radio onderhoud na radio@solidariteit.co.za.

Wêreldwyd op Woensdag, 5.0 out of 5 based on 1 rating


Kommentaar

Lewer Kommentaar

Deur op "Stuur" te klik, aanvaar u ons Bepalings en Voorwaardes.

  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube