DinsdagForum
loading...
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Vandag in DinsdagForum gaan die Bultoekenning aan ‘n openbare instelling en die Hoendertoekenning aan ondergrondse individue! Verder gesels die DinsdagForumspan oor omgewingsake wat hulle suur maak, die Mafube munisipale area wat moontlik ‘n donker toekoms in die gesig staar, hartseer nuus oor ‘n vliegramp en ander sake op die veiligheids- en remigrasiegebied.
Gee dié insetsel ‘n naam en wen!
DinsdagForum se nuwe geskiedenis-insetsel handel vandag oor ʼn tragiese insident wat op 24 Julie 1964 plaasgevind het. Luisteraars word genooi om name vir dié weeklikse insetsel voor te stel. Die persoon wat die wen-naam voorgestel het, sal ʼn R300 geskenkbewys wen. Stuur jou voorstel na radio@solidariteit.co.za
Podcast: Laai af (22.1MB)




