Aktuele Nuus

GD Star Rating
loading...

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Surika van Schalkwyk vertel waar Helpende Hand hierdie week in Praktyk betrokke was. Helpende Hand het die afgelope week aan ‘n musiek realiteitsprogram deelgeneem by ‘n wit plakkerskamp naby Krugersdorp.


Kommentaar

2 reaksies op “Aktuele Nuus”

  1. E.Lombard sê:

    Ek wil graag weet of daar ‘n instansie is waar ek ‘n geldelike donasie kan maak vir die arm witmwnse wat in plakkerskampe hier in ons land woon.

  2. Moira-Marie Kloppers sê:

    Solidariteit Helpende Hand is reeds by talle wit plakkerskampe betrokke. Vir navrae of bydraes kan u Solidariteit Helpende Hand skakel by 0861 25 24 23

Lewer Kommentaar

Deur op "Stuur" te klik, aanvaar u ons Bepalings en Voorwaardes.

  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube