Mense op Maandag

GD Star Rating
loading...

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Van voornemens tot aksie – wat gebeur tussen-in ?

Helpende Hand se Program van Hoop brei vandag verder uit op die tema van onbetrokkenheid en gesels oor hoekom die voorneme om betrokke te raak by die geestelike en maatskaplike nood van Suid-Afrika nie oorgaan tot aksie nie.

Ons klop aan by die kennis en ervaring van Johan Jacobs – hoof van Helpende Hand se Gemeenskapsdienste en die persoon verantwoordelik vir die mobilisering van vrywilligers nasionaal.

Asook Tom Smith – leraar van Kleipot Gemeente en leier van ʼn organisasie genaam Bridge wat rekonsiliasie werk doen en brûe bou.

Goeie Nuus:
Wat gebeur nou na die eindfluitjie van die Sokker Wêreldbeker geblaas het?  Hoe behou ons die positiewe momentum?

Storie van Hoop:
Depressie kan vele oorsake hê…. Cilla le Roux het geleer haar dade praat harder as haar woorde!

Mense op Maandag, 4.0 out of 5 based on 1 rating


Kommentaar

Lewer Kommentaar

Deur op "Stuur" te klik, aanvaar u ons Bepalings en Voorwaardes.

  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube