Mense op Maandag

GD Star Rating
loading...

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

In vandag se Program van Hoop kom nooi Lindie jou uit jou klein hoekie uit – net soos jy is – om deel te word of dalk wéér deel te word van ʼn oplossing vir die maatskaplike- en geestelike nood van ons land!

Lindie gesels met ʼn uiteenlopende paneel van gewone en inspirerende mense oor die redes (of verskonings) wat ons terughou!

Dis als behalwe ʼn “vinger-in-jou-oog-steek-laat-jou-skuldig-voel” program!  Dis ʼn “ek-verstaan-jy-is-ook-besig” program.  Dis ʼn “kom-ons-begelei-mekaar-tot-betrokkenheid” program wat jou beperkte kapasiteit in ag neem, maar jou ook gaan help om jou roeping beter te vervul!  Nie uit dwang of skuldgevoelens nie, maar uit dankbaarheid!

Laat ons paneel se kennis en ervaring jou losmaak van jou redes en verskonings en jou toerus om beter te dien en deel te word van ʼn omvattende oplossing vir die nood in Suid-Afrika!


Kommentaar

Lewer Kommentaar

Deur op "Stuur" te klik, aanvaar u ons Bepalings en Voorwaardes.

  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube