Kinderwêreld

GD Star Rating
loading...

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Wat is ‘n familie?

Kinderwêreld, 5.0 out of 5 based on 2 ratings


Kommentaar

4 reaksies op “Kinderwêreld”

  1. Lorraine sê:

    So so mooi, nou mis ek my kinders vreeslik.
    Waardeer elke oomblik van jou kinders terwyl hul nog in die huis is. Voor jy jou oe uitvee het jy ‘n leë nes!
    Dankie vir ‘n goue insetsel.

  2. HESTER sê:

    Familie is so belangrik, dit is jammer as mens hoor hoe gesinne en selfs families uitmekaar val.
    Dankie vir nuttige wenke.
    Goeie werk.

  3. Mariaan sê:

    Waardestelsels – dit is so waar, kinders wat wel met waardestelsels grootword – presteer verseker beter op skool.
    Dankie vir ‘n lekker insetsel – ek speel dit elke week vir my klas. (Gr.3’s)

    Mariaan (onderwyseres)

  4. Yolly sê:

    Puik, Puik, Puik – julle is sowaar ‘n wenspan.

Lewer Kommentaar

Deur op "Stuur" te klik, aanvaar u ons Bepalings en Voorwaardes.

  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube