Misdaad veldtog na volgende vlak
loading...
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Zuma het voorgeneem om Dinsdag derduisende briewe van Suid-Afrikaners, wat hul ontevredenheid oor misdaad in Suid-Afrika uitgespreek het, te ontvang. Solidariteit het vandag hierdie veldtog na ‘n volgende vlak geneem in ‘n poging om teen Dinsdag die teiken van 100 000 briewe te haal. Jaco Kleynhans gesels met Joe Niemand, wat onlangs ook ‘n liedjie vrygestel het wat protes aanteken teen misdaad in Suid-Afrika. Hy het besluit om ook sy gewig agter hierdie veldtog in te gooi. Gaan kyk na die aangrypende video van hierdie lied op www.youtube.com
Podcast: Laai af (7.0MB)




