In Solidariteit

GD Star Rating
loading...

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

1.    Skrywer en aktrise oor goedvoel-dinge: Onderhoud met Susan Coetzer
2.    Aktuele Nuus: Helpende Hand sê nee vir pornografie op DSTV
3.    AfriForum Sukses: AfriForum slaan ʼn slag vir Suid-Afrikaanse boere in Zimbabwe
4.    Plekkies in ons land: Ons besoek Graaff-Reinet in die Oos-Kaap
5.    Feite en Gebruike: Chili, sy mense en hulle gebruike
6.    Wye ondersteuning vir Renate Barnard: Mense gee hul steun aan dié polisielid wat regstellendeaksie-hofsaak wen
7.    Vreugde oor Regstellende Aksie-uitspraak: Renate Barnard sê hoe sy voel oor die SAPD
8.    Regsukses: Die kenner agter die regstellendeaksie-hofsaak praat oor die sukses
9.    Henk van der Graaf: Die TLU praat landbousake
10.    Fokus op die Afrikaanse taal: Range in die SAPD gaan verander, waar kom die benamings vandaan?
11.    Momente en Monumente – Paardekraal-monument in Krugersdorp


Kommentaar

Lewer Kommentaar

Deur op "Stuur" te klik, aanvaar u ons Bepalings en Voorwaardes.

  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube