Oorlewing – hul enigste doelwit vir 2010
GD Star Rating
loading...
loading...
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Dit is vir ons vanselfsprekend dat ons, onsself in 2010 gaan verbeter en gaan ontwikkel en groei. Maar vir baie mense is die enigste doelwit vir 2010 om te oorleef. Het hierdie mense dan nie die dryfkrag om hulself te verbeter nie? Lindie verduidelik aan die hand van Maslow se hierargie van behoeftes waarom duisende arm Suid-Afrikaners nie op selfverwesenliking kan fokus nie.
Podcast: Laai af (4.0MB)




