Vernames Verklap
Laai af…
Met meer toekennings agter sy naam as rolle waarin hy al gespeel het, is Marius Weyers beslis een van Suid-Afrika se top akteurs. Hy het ʼn manier om ʼn rol te vertolk en met sy gehoor te praat. En ja, vandag kan jy hoor wat het gemaak dat Marius Weyers so suksesvol is, waar [...]
Vernames Verklap
Laai af…
Brumilda van Rensburg onthul vandag 12:00 op www.solidariteitradio.co.za in Vernames Verklap iets (uit die slaapkamer) waarvan niemand weet nie. Iets wat sy in die middel van die nag doen!
Vernames verklap
Laai af…
Daleen de Jager gesels vandag met Pieter Koen. Hy gaan binnekort weer pa word en stel die week sy jongste CD vry. Pieter onthul natuurlik ook iets waarvan baie min mense weet.
Vernames verklap
Laai af…
Vandag in Dirk op Donderdag vind ons uit dat bekendes ook besige dae het. Amor Vittone gesels met ons oor haar lewe, haar dagboek en sy vertel meer as een ding wat die publiek nie van haar weet nie!
Vernames verklap
Laai af..
Dirk gesels vandag met Helen Zille en sy verklap iets oor haarself wat baie min mense weet.
Vernames verklap
Laai af…
Waar of vals?
Prins Mangosuthu Buthelezi vra om verskoning vir die moorde op Piet Retief en sê dit is ʼn klad op die geskiedenis van die Zoeloes.
Luister na hierdie onderhoud met Prins Buthelezi en hoor iets wat baie min mense weet!
Vernames verklap
Laai af…
Koos van der Merwe van die IVP onthul vandag teenoor Dirk Hermann iets oor sy politieke loopbaan waarvan niemand weet nie. Voor sy era by die IVP begin het, was Koos by die destydse KP betrokke.




