Paneelbespreking: Nadine van der Wateren

Laai af…
Nadine van der Wateren vertel hoe God haar swaarkry en seer in ‘n nuwe seisoen van roeping ten goede gebruik sodat sy werklik kan blom

Luister nou Kommentaar

Paneelbespreking: Nedine Blom – Blom waar jy geplant is!

Laai af…
Ons gesels met Super cool, Nedine Blom wat die afgelope week saam met Helpende Hand ‘n Lente Kosblikkiepartytjie beleef het oor wat hierdie rooikop kunstenaar, aanbieder, motiveringspreker en prokureur laat BLOM.

Luister nou Kommentaar

Paneelbespreking: Tommie Liebenberg

Laai af…
Uit die talle e-posse van dankbare ouers, is dit duidelik dat Helpende Hand se heel eerste Entrepreneurskonferensie, ʼn rasende sukses was!  Lindie gooi vandag die bal terug in hulle baan met die vraag:  Na dit wat jy gehoor het, hoe berei jy jou kind voor vir die regte lewe? Lindie gesels met  Dr. Tommie [...]

Luister nou Kommentaar

Paneelbespreking: Hettie Brittz

Laai af…
Op 8 April 2010 daag Hettie Brittz die jeug van Suid-Afrika uit om op te kom met ʼn nuwe lied van hoop – dit nadat sy self vroeër vanjaar ʼn slagoffer van geweld was – die reaksie op haar uitdaging was fenomenaal… Die resultaat van duisende jongmense wat saam geskryf het aan ʼn lied [...]

Luister nou 1 Kommentaar

Paneelbespreking: Nood by Kleuterskole

Laai af…
In vandag se program maak Helpende Hand skokkende nuwe navorsing bekend oor die nood in behoeftige Afrikaanse kleuterskole regoor Suid-Afrika. Helpende Hand waarsku dat die gebrek aan staatsubsidies vir minderbevoorregte kleuterskole duisende kleuters van kleuterskoolopleiding ontneem. Die navorsing toon dat milieugestremde kleuters in plakkerskampe dikwels vroeg reeds uit die skoolsisteem sak omdat hulle in [...]

Luister nou Kommentaar

Paneelbespreking: Lourens Groenewald

Laai af…
Entrepreneurs, werkskepping en patente – ‘n program propvol stories van HOOP  oor manne en vroue wat geroep is om God in die werkplek te dien!  Kry jou week se inspirasie in vandag se onderhoude met Lourens Groenewald en Jacques Buys se Godgegewe slim produkte en hulle harde werk en pro-aktiewe aanslag!

Luister nou Kommentaar

Paneelbespreking: Jacques Buys

Laai af…
Entrepreneurs, werkskepping en patente – ‘n program propvol stories van HOOP  oor manne en vroue wat geroep is om God in die werkplek te dien!  Kry jou week se inspirasie in vandag se onderhoude met Lourens Groenewald en Jacques Buys se Godgegewe slim produkte en hulle harde werk en pro-aktiewe aanslag!

Luister nou Kommentaar

Paneelbespreking: Gretha Wiid

Laai af…
Helpende Hand se Program van Hoop hoor vandag uit die perd se bek presies wat Gretha Wiid se bediening behels, hoe sy voel oor die kritiek van “preek” sonder “lisensie” en of sy haar opinie oor onderdanigheid verander het na die debakel…
Verder wil ons weet of die media haar vriend of vrees is en [...]

Luister nou 6 Kommentare

Paneelbespreking: Tom Smith

Laai af…
Helpende Hand se Program van Hoop brei vandag verder uit op die tema van onbetrokkenheid en gesels oor hoekom die voorneme om betrokke te raak by die geestelike en maatskaplike nood van Suid-Afrika nie oorgaan tot aksie nie.
Ons klop aan by Tom Smith – leraar van Kleipot Gemeente en leier van ʼn organisasie genaam [...]

Luister nou Kommentaar

Paneelbespreking: Johan Jacobs

Laai af…
Helpende Hand se Program van Hoop brei vandag verder uit op die tema van onbetrokkenheid en gesels oor hoekom die voorneme om betrokke te raak by die geestelike en maatskaplike nood van Suid-Afrika nie oorgaan tot aksie nie.
Ons klop aan by die kennis en ervaring van Johan Jacobs – hoof van Helpende Hand se [...]

Luister nou Kommentaar


  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube