DinsdagForum
Laai af…
DinsdagForum se Bul- en Hoendertoekenning fokus vandag op ʼn heldin in die gemeenskap en iemand wat eerder nie in die gemeenskap moet wees nie…
Verder gesels Kallie en Willie oor AfriForum se opkomende hofsake oor militêre opleiding vir politieke jeugleiers en oor wapenlisensies. Nantes Kelder vertel meer oor gemeenskapspolisiëring oor die algemeen en die naweek [...]
DinsdagForum
Laai af…
Vandag in DinsdagForum, bring ons hulde aan Rapie Knapie van DJ Ossewa, wat die naweek in ʼn motorongeluk oorlede is. DJ Ossewa is al jare lank by verskeie projekte van AfriForum betrokke, van ons jaarlikse musiekfees tot die karaoke DVD was AfriForum in 2009 bekendgestel het. Kallie gesels met Piet Pompies oor die ongeluk [...]
DinsdagForum
Laai af…
In vandag se program:
Bul- en Hoendertoekenning
AfriForum Nuus
AfriForum Jeug
Van Toeka tot nou
DinsdagForum
Laai af…
Vandag in DinsdagForum het Kallie Kriel goeie nuus oor ʼn oorwinning van AfriForum en Zimbabwiese boere oor die regering van Zimbabwe, en James Kemp berig oor ʼn “groen” oorwinning oor ʼn Australiese myngroep wat ʼn Suid-Afrikaanse bewaringsarea se toekoms ingrypend bedreig het.
Verder gesels Alana Bailey en Ernst Roets oor die morele aanspreeklikheid van openbare [...]
DinsdagForum
Laai af…
DinsdagForum gee die week nie net ʼn Bul- en Hoendertoekenning weg nie, maar ook ʼn tweede prys aan nog ʼn instansie wat die gemeenskap die hoenders in gemaak het … kom luister saam wie die “eer” te beurt val.
Kallie Kriel is pas terug na ʼn feitesending na Zimbabwe en vertel meer oor sy ervarings [...]
DinsdagForum
Laai af…
In DinsdagForum word die Hoender- en Bultoekenning soos gewoonlik toegeken – die keer deur Nantes en Alana terwyl Kallie Afrika verken. Nikke Strydom vertel oor AfriForum Jeug se aksies op die UP kampus, James Kemp het goeie nuus oor renosterstropery en Nantes Kelder bied handige wenke aan oor maniere waarop jy kan voorkom dat [...]
DinsdagForum
Laai af…
Vandag in DinsdagForum gaan die Bultoekenning aan ‘n openbare instelling en die Hoendertoekenning aan ondergrondse individue! Verder gesels die DinsdagForumspan oor omgewingsake wat hulle suur maak, die Mafube munisipale area wat moontlik ‘n donker toekoms in die gesig staar, hartseer nuus oor ‘n vliegramp en ander sake op die veiligheids- en remigrasiegebied.
Gee dié insetsel [...]
DinsdagForum
Laai af…
In vandag se program
• Bul- en Hoendertoekenning
• AfriForum Gemeenskapsake: Munisipale Dienslewering (of eerder die gebrek daaraan!)
• AfriForum Nuus: 3 Hofsake teen die Zimbabwiese en Suid-Afrikaanse regerings
• AfriForum Omgewingsake: Renosterstropery
• AfriForum Jeug: Afrikaans by universiteite
DinsdagForum
Laai af…
In vandag se program:
Bul- en Hoendertoekenning
AfriForum Nuus
AfriForum Jeug
AfriForum Gemeenskapsake
AfriForum Gemeenskapsveiligheid
DinsdagForum
Laai af…
Vandag se bultoekenning gaan aan die New York Times, wat onlangs internasionaal lig op die probleem van wit armoede in Suid-Afrika gewerp het. Die hoendertoekenning gaan aan ʼn verkeersbeampte wat onlangs deur ʼn kollega vasgetrek is toe hy met sy luukse Mercedes teen 247 km/h op ʼn snelweg gejaag en so honderde mense se [...]




