Aktuele Nuus
Laai af…
Wat bedreig ons leefwêreld? Lindie gesels oor ‘n ontstellende dwelmverwante storie.
Piet Pompies van DJ Ossewa oor Rapie Knapie
Laai af…
Vandag in DinsdagForum, bring ons hulde aan Rapie Knapie van DJ Ossewa, wat die naweek in ʼn motorongeluk oorlede is. DJ Ossewa is al jare lank by verskeie projekte van AfriForum betrokke, van ons jaarlikse musiekfees tot die karaoke DVD was AfriForum in 2009 bekendgestel het. Kallie gesels met Piet Pompies oor die [...]
Aktuele Nuus
Laai af…
Vind hier uit waarmee Helpende Hand in die praktyk besig is. Vandag gesels Surika en Arina oor Helpende Hand se eerste Entrepreneurskapskonferensie wat verlede week gehou is.
Aktuele Nuus
Laai af…
Solidariteit Helpende Hand hou hul eerste Entrepreneurskonferensie! Luister hier vir meer inligting!
Aktuele Nuus
Laai af…
Surika van Schalkwyk verduidelik waar Solidariteit Helpende Hand tans in die praktyk betrokke is. Vandag gesels sy oor die eerste Loopbaangids wat deur die Helpende Hand Beroepsleidingsinstituut bekendgestel is.
Aktuele Nuus
Laai af…
Surika van Schalkwyk vertel waar Helpende Hand hierdie week in Praktyk betrokke was. Helpende Hand het die afgelope week aan ‘n musiek realiteitsprogram deelgeneem by ‘n wit plakkerskamp naby Krugersdorp.
Aktuele Nuus
Laai af…
Surika van Schalkwyk deel hierdie week se Helpende Hand Aktuele Nuus
Aktuele Nuus
Laai af…
Openbare mening dra baie gewig by borgaansoeke. Jy kan dus ‘n verskil maak. Neem deel aan Solidariteit Helpende Hand se veldtog om Pepe te stop!
Aktuele Nuus
Laai af…
Laat jou stem hoor en help om ‘n verkragter agter tralies te hou.
Laat die voete klap
Laai af…
Kallie en Alana gesels met die organiseerder van ‘n pretdraf wat eersdaags by die Voortrekkermonument gehou gaan word om geld in te samel om ‘n monument op te rig op die plek waar Suid-Afrikaanse soldate in een van ons buurlande in ‘n massagraf begrawe is, nadat hul vliegtuig jare gelede hier afgeskiet is.




