Mense op Maandag
Laai af…
Kry in vandag se Program van Hoop al die inspirasie wat jy nodig het om nie net te leef of oorleef nie, maar daagliks te BLOM daar waar God jou geplant het!
Ons gesels met Super cool, Nedine Blom wat die afgelope week saam met Helpende Hand ‘n Lente Kosblikkiepartytjie beleef het oor wat hierdie [...]
Mense op Maandag
Laai af…
Uit die talle e-posse van dankbare ouers, is dit duidelik dat Helpende Hand se heel eerste Entrepreneurskonferensie, ʼn rasende sukses was! Lindie gooi vandag die bal terug in hulle baan met die vraag: Na dit wat jy gehoor het, hoe berei jy jou kind voor vir die regte lewe? Lindie gesels o.a. met Adri [...]
Mense op Maandag
Laai af…
In vandag se program maak Helpende Hand skokkende nuwe navorsing bekend oor die nood in behoeftige Afrikaanse kleuterskole regoor Suid-Afrika. Helpende Hand waarsku dat die gebrek aan staatsubsidies vir minderbevoorregte kleuterskole duisende kleuters van kleuterskoolopleiding ontneem. Die navorsing toon dat milieugestremde kleuters in plakkerskampe dikwels vroeg reeds uit die skoolsisteem sak omdat hulle in [...]
Mense op Maandag
Laai af…
Entrepreneurs, werkskepping en patente – ‘n program propvol stories van HOOP oor manne en vroue wat geroep is om God in die werkplek te dien! Kry jou week se inspirasie in vandag se onderhoude met Lourens Groenewald en Jacques Buys se Godgegewe slim produkte en hulle harde werk en pro-aktiewe aanslag!
Is jy self ‘n [...]
Mense op Maandag
Laai af…
Jy het die kans om voor ʼn gehoor van duisende jou vriendin aan die wêreld bekend te stel – wat sal jy sê, hoe sal jy haar hart en menswees aan ons verwoord? Helpende Hand se Program van Hoop gee voortaan elke week erkenning aan JOU treffende vriendin en om hierdie nuwe insetsel in [...]
Mense op Maandag
Laai af…
Helpende Hand se Program van Hoop hoor vandag uit die perd se bek presies wat Gretha Wiid se bediening behels, hoe sy voel oor die kritiek van “preek” sonder “lisensie” en of sy haar opinie oor onderdanigheid verander het na die debakel… ? Verder wil ons weet of die media haar vriend of vrees [...]
Mense op Maandag
Laai af…
Van voornemens tot aksie – wat gebeur tussen-in ?
Helpende Hand se Program van Hoop brei vandag verder uit op die tema van onbetrokkenheid en gesels oor hoekom die voorneme om betrokke te raak by die geestelike en maatskaplike nood van Suid-Afrika nie oorgaan tot aksie nie.
Ons klop aan by die kennis en ervaring van [...]
Mense op Maandag
Laai af…
In vandag se Program van Hoop kom nooi Lindie jou uit jou klein hoekie uit – net soos jy is – om deel te word of dalk wéér deel te word van ʼn oplossing vir die maatskaplike- en geestelike nood van ons land!
Lindie gesels met ʼn uiteenlopende paneel van gewone en inspirerende mense oor [...]
Mense op Maandag
Laai af…
“Uit die bloute tref ʼn ander soort hoop my hierdie week. ʼn Hoop wat allesoorheersend is en waaraan jy ook letterlik dag en nag dink. ʼn Hoop vir iets wat eintlik so vanselfsprekend is dat niemand daaroor praat nie. Nie totdat jy stil staan om ʼn paar mense se hart stories te hoor nie….
Dis [...]
Mense op Maandag
Laai af…
Help! ‘n 33-dae-sonder-TV-vakansie
Die vakansie is 18 dae oud en die mammas almal so mal soos hase! Die pappas het oornag werkholiste geword, want by die huis wag verveelde kinders met te veel energie en te min om te doen!
Helpende Hand se Program van Hoop bring vandag hoop vir die mammas in die vorm [...]




