Plekkies in ons land
Laai af…
Charl reis na Bothaville.
Plekkies in ons land
Laai af…
Plekkies in ons land reis na Parys saam met Charl Oberholzer.
Plekkies in ons land
Laai af…
Plekkies in ons land reis na Alldays in die Limpopo-provinsie saam met Charl Oberholzer
Plekkies in ons land
Laai af…
Plekkies in ons land reis na Delareyville saam met Charl Oberholzer. Vind uit op watter interessante manier dié dorp tot stand gekom het.
Plekkies in ons land
Laai af…
Plekkies in ons land reis na Middelburg saam met Charl Oberholzer. ʼn Belangrike moment in die Anglo-Boereoorlog het hier afgespeel.
Plekkies in ons land
Laai af…
Plekkies in ons land reis na Utrecht saam met Charl Oberholzer.
Plekkies in ons land
Laai af…
Vandag gaan pak ons af op een van die koudste dorpe in ons land, Sutherland. Ons gesels met ʼn inwoner van hierdie dorp oor die koue, die sterre, die ou wapad en die dorp se bekende inwoners.
Plekkies in ons land
Laai af…
Ons pak ons tasse en gaan kuier by die tuiste van meer as 330 soorte bome, sowat 50 tipes vis, 34 soorte amfibieë, meer as 110 soort reptiele, 500 tipes voëls en 147 soorte soogdiere. Die plek met 254 erfenisterreine en nagenoeg 130 rotskuns-terreine. Vandag ry ons agter die warmer weer van die Laeveld [...]
Plekkies in ons land
Laai af….
Ilze maak vandag ʼn draai in Musina.
Plekkies in ons land
Laai af…
Franschhoek word deur baie as die mooiste plek in Suid-Afrika bestempel en as die foto’s van beeldskone berge omring deur plate en plate wynlande enigsins die ware prentjie skets is dit baie moeilik om te stry. Kom reis saam na Franschhoek.




