Op reis met Audrey

Laai af…
Audrey verklap een van haar reis-geheime, sy sê:
“Ek steel as ek reis. Regtig.”

Luister nou Kommentaar

Op Reis met Audrey

Laai af…
Audrey vertel van haar reis na Macedonië: “Ek was in Skopje, Macedonië skielik omring deur ‘n groep 9-jarige seuns wat my klap en op my spoeg…”

Luister nou Kommentaar

Op Reis met Audrey

Laai af…
Audrey se storie gaan vandag oor haar ontmoeting met twee smokkelaars en haar kinderlike vrees vir die polisie.

Luister nou Kommentaar

Op reis met Audrey

Laai af…
Audrey vertel vandag: “Franz Liszt het ‘n stuk gekomponeer vir ‘n koning wat gekroon is in die Matthias kerk in Budapest in Hongarye. Ek gaan loer toe hoe die kerk binne lyk om my Liszt-kultuur so effens op te kikker. Toe – begin daar ‘n koor sing …”

Luister nou Kommentaar

Op Reis met Audrey

Laai af…
Op ‘n tower markplein in die stad Split in Kroasië is daar ‘n spesiale kontrêpsie – ‘n houtraam waaraan 4 reuse druiwe mandjies hang. Dis ‘n swaai, en ‘n baie besonderse man laat dit draai…

Luister nou Kommentaar

Op reis met Audrey

Laai af…
Audrey vertel vandag ʼn storie van hoop: ʼn Tjellis trek sy konsertklere aan en begin speel na ʼn  mortier-aanval in Sarajewo 22 mense wat gaan brood koop doodmaak…

Luister nou Kommentaar

Op reis met Audrey

Laai af…
Audrey vertel weer haar gebruiklike storie. Hierdie week kuier sy in Boedapest. Sy sê: “In Boedapest is ʼn violis wat ʼn stuk my hart gesteel het”

Luister nou Kommentaar

Op Reis met Audrey

Laai af…
Audrey Painter is Wêreldwyd op Woensdag se korrespondent uit Vancouver in Kanada. Sy vertel elke week vir ons stories oor haar reise. Vandag se storie gaan oor haar reis na Roemenië – sy sê: “Brasov is diep in die berge en ek is met die trein soontoe. Dis naby die dorp Bran waar  ‘Dracula’ [...]

Luister nou Kommentaar

Op Reis met Audrey

Laai af…
“Ek sit met my gasvrou se kind op die grens tussen die 2 lande en ons besef sy het die verkeerde paspoort.”

Luister nou 1 Kommentaar

Op Reis met Audrey

Laai af…
Audrey Painter het hierdie week nog ‘n reisverhaal aangestuur.

Luister nou Kommentaar


  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube