Slim vang sy baas
Laai af…
Christenskap of Wetenskap?
Charl het met Professor George Claassen en ds. Petrus Venter gesels om die twee kante van die argument te hoor.
Debat: Vurig en Plesierig
Laai af…
Die debat duur voort. Is Afrikaans op sy sterfbed? Charl het vandag met Dr. Pieter Mulder oor die kwessie gesels.
Debat: Vurig en Plesierig
Laai af…
Is Afrikaans op sy sterfbed?
Debat: Vurig en Plesierig
Laai af…
Geld alles in die Bybel, veral in die Ou Testament, steeds vandag vir ons?
Debat: Vurig en Plesierig
Laai af…
Vandag se debat het op Facebook begin en gaan oor Solidariteit se misdaadveldtog. Verskillende opinies word gelug oor hoe om die misdaadkwessie te takel. Ons gesels met mnr. Hendri Smit, wat die Facebook-debat begin het asook ʼn oud-polisieman wat sy mening gee oor die veldtog.
Debat: Vurig en Plesierig
Laai af…
Charl en sy gaste debatteer oor tatoeëermerke. Is dit sonde of kan Christene dit ook met trots ten toon stel? Stuur jou opinie hieroor na radio@solidariteit.co.za
Debat: Vurig en Plesierig
Laai af…
Werk “Pick up lines” of moet dit liefs vermy word?
Debat: Vurig en Plesierig
Laai af…
Charl se plesierige debat raak vandag nogal vurig wanneer hy vra: Moet die man nog die jagter wees en die meisie die bokkie of moet meisies begin inisiatief neem met die hofmakery?
Debat: Vurig en Plesierig
Laai af…
Die raaisel van die teenoorgestelde geslag
Charl Oberholzer takel vandag ‘n oer-oue raaisel: Wat gaan in die teenoorgestelde geslag se kop aan? Wat bedoel hy daarmee en wat sê sy nou eintlik?
Debat: Vurig en Plesierig
Laai af…
Het die NP ons in die steek gelaat?
Charl Oberholzer skram nie weg vir moeilike onderwerpe nie. Hierdie week vra hy: Het die Nasionale Party ons in die steek gelaat 20 jaar gelede? Lewer kommentaar en neem so deel aan die debat!




