Wêreldwyd op Woensdag
Laai af…
In vandag se program:
Onderhoud met Marguerite Robbinson:
Aardklop is om die draai en ek vind meer uit oor wat hierdie jaar se fees inhou.
Op reis:
Audrey verklap een van haar reis-geheime, sy sê:
“Ek steel as ek reis. Regtig.”
Feite en Gebruike:
Daleen vind meer oor Zambië uit.
Plekkies in ons land:
Charl reis na Bothaville.
Venster op Europa:
Ingrid gee ʼn [...]
Wêreldwyd op Woensdag
Laai af…
Suid-Afrikaner in die Buiteland:
Carina gesels met Ilze Pienaar wat in Engeland woon.
Op reis:
Audrey vertel van haar reis na Macedonië:
“Ek was in Skopje, Macedonië skielik omring deur ‘n groep
9-jarige seuns wat my klap en op my spoeg…”
Feite en Gebruike:
Daleen vind meer oor Thailand uit.
Venster op Europa:
Ingrid gee ʼn blik op Europa.
Die wêreld van [...]
Wêreldwyd op Woensdag
Laai af…
Luister weer na vandag se propvol Woensdag-program!
Ek gesels met ‘n Suid-Afrikaner wat in Oxfordshire, Engeland woon – Alice Hendriks.
Audrey se storie gaan vandag oor smokkelaars en haar kinderlike vrees vir die polisie.
Feite en Gebruike toer vandag saam met Daleen na Mosambiek. Omdat Daleen in September vir die eerste keer in haar lewe ons land [...]
Wêreldwyd op Woensdag
Laai af…
Carina gesels met ‘n Suid-Afrikaner wat in Engeland woon – Claudia Frost.
Audrey: vertel vandag: “Franz Liszt het ‘n stuk gekomponeer vir ‘n koning wat gekroon is in die Matthias kerk in Budapest in Hongarye. Ek gaan loer toe hoe die kerk binne lyk om my Liszt-kultuur so effens op te kikker. Toe – begin [...]
Wêreldwyd op Woensdag
Laai af…
Carina gesels met ‘n Suid-Afrikaner wat in Singapore woon en werk – Liana Joubert.
Audrey: “Op ‘n tower markplein in die stad Split in Kroasië is daar ‘n spesiale kontrêpsie – ‘n houtraam waaraan 4 reuse druiwe mandjies hang. Dis ‘n swaai, en ‘n baie besonderse man laat dit draai…”
Feite en Gebruike toer vandag saam [...]
Wêreldwyd op Woensdag
Laai af…
Audrey: vertel vandag ʼn storie van hoop: ʼn Tjellis trek sy konsertklere aan en begin speel na ʼn mortier-aanval in Sarajewo 22 mense wat gaan brood koop doodmaak…
Feite en Gebruike toer vandag saam met Daleen deur Switserland, die land van mere, berge en kaasfondue… mmm!
Plekkies in ons land reis na Middelburg saam met Charl [...]
Wêreldwyd op Woensdag
Laai af…
Carina gesels met die opkomende sanger, Dirk van der Westhuizen. Neem deel aan die kompetisie en staan ʼn kans om sy nuwe CD, Is dit jy, te wen!
Audrey: vertel weer haar gebruiklike storie. Hierdie week kuier sy in Boedapest. Sy sê: “In Boedapest is ʼn violis wat ʼn stuk my hart gesteel het”
1193 eilande, [...]
Wêreldwyd op Woensdag
Laai af…
Luister weer na vandag se propvol Woensdag-program!
Carina gesels met Trudie Janse van Vuuren – ‘n Suid-Afrikaner wat in Austalië woon.
Audrey se storie gaan oor haar reis na Roemenië – sy sê: “Brasov is diep in die berge en ek is met die trein soontoe. Dis naby die dorp Bran waar ‘Dracula’ se kasteel is [...]
Wêreldwyd op Woensdag
Laai af…
Carina gesels met Mario Vermeulen – ‘n Suid-Afrikaner wat in Switzerland woon en werk.
Audrey se storie gaan oor haar reis na Hongarye – sy sê: “Ek sit met my gasvrou se kind op die grens tussen die 2 lande en ons besef sy het die verkeerde paspoort.”
Daleen sê: “Feite en Gebruike toer vandag deur [...]
Wêreldwyd op Woensdag
Laai af…
Ons pak weer ons tasse en gaan kuier by die tuiste van meer as 330 soorte bome, sowat 50 tipes vis, 34 soorte amfibieë, meer as 110 soort reptiele, 500 tipes voëls en 147 soorte soogdiere. Die plek met 254 erfenisterreine en nagenoeg 130 rotskuns-terreine. Vandag ry ons agter die warmer weer van die [...]




