Bobaas Beroepe
Laai af…
Met Sol-Tech se opedag om die draai, kyk Karin Venter vandag in Bobaas Beroepe na die opleiding van ʼn Dieselwerktuigkundige.
Bobaas Beroepe
Laai af…
Pas en Draai is nie vir sussies nie, maar wel vir vroue!
Bobaas Beroepe
Laai af…
Karin Venter begin vandag met ‘n reeks oor vakmanne. Vandag gesels sy oor Elektrisiëns.
Bobaas Beroepe
Laai af…
Karin Venter vind vandag meer uit oor Entrepreneurskap. Sy gesels met Arina Stoker oor Helpende Hand se eerste Afrikaanse Entrepreneurskonferensie en hoor by ʼn dosent in Entrepreneurskap, Mnr. Meintjies, waarom die rigting so belangrik is.
Bobaas Beroepe
Laai af…
Karin Venter gesels vandag met Chris Reynecke oor die opleiding van natuurbewaarders, werksgeleenthede en vergoeding in die industrie en die grootste voor- en nadele van die beroep.
Bobaas Beroepe
Laai af…
Aptekersassistente is ‘n skaars vaardigheid.
Vandag se Bobaas Beroepe antwoord die volgende vrae:
- Watter vakke het ek nodig?
- Waar kan ek opleiding kry?
- Wat behels die dag tot dag take van ‘n aptekersassistent?
- Waar kan ek orals werk kry?
Bobaas Beroepe
Laai af…
Ons eerste omvattende loopbaangids wat fokus op skaars en kritieke vaardighede in die Suid-Afrikaanse werkplek is pas deur die Afrikaanse Beroepsleidingsdiens vrygestel. Skole word die geleentheid gegun om aansoek te doen vir ʼn aantal loopbaangidse. Solidariteit Helpende Hand beplan dan om die skole te besoek en ʼn inligtingsessie aan te bied oor die effektiewe [...]
Bobaas Beroepe
Laai af…
Tel Aptekers regtig net pille? Karin Venter stel ondersoek in na die werk en geleenthede in aptekerswese.
Bobaas Beroepe
Laai af…
Luister vandag saam met Karin Venter na die werk wat ‘n Rekenmeester doen en watter geleenthede daar in die veld van die skaars vaardigheid is.
Bobaas Beroepe
Laai af…
ʼn Video-kamera kan meer as net ontspanning in die vorm van ʼn stokperdjie bied. Karin Venter ondersoek werksgeleenthede in videografie vir belangstellendes.




