Paneelbespreking: Nedine Blom – Blom waar jy geplant is!

Laai af…
Ons gesels met Super cool, Nedine Blom wat die afgelope week saam met Helpende Hand ‘n Lente Kosblikkiepartytjie beleef het oor wat hierdie rooikop kunstenaar, aanbieder, motiveringspreker en prokureur laat BLOM.

Luister nou Kommentaar

Vernames Verklap

Laai af…
Met meer toekennings agter sy naam as rolle waarin hy al gespeel het, is Marius Weyers beslis een van Suid-Afrika se top akteurs. Hy het ʼn manier om ʼn rol te vertolk en met sy gehoor te praat. En ja, vandag kan jy hoor wat het gemaak dat Marius Weyers so suksesvol is, waar [...]

Luister nou 1 Kommentaar

Bees Roux: Wat het regtig gebeur? (Deel 2)

Laai af…
Vandag kyk die Dirk op Donderdag-span ondersoekend na die hele geval van Bees Roux, ʼn bekende Bloubul rugbyspeler, wat onlangs betrokke was in ʼn baie deurmekaar stryd met die polisie. Een polisieman is dood en Bees moes R 100 000 borgtog betaal. Wat het werklik gebeur? Hilda Fourie, misdaadjoernalis van Beeld gesels met ons [...]

Luister nou 4 Kommentare

Bees Roux: Wat het regtig gebeur? (Deel 1)

Laai af…
Vandag kyk die Dirk op Donderdag-span ondersoekend na die hele geval van Bees Roux, ʼn bekende Bloubul rugbyspeler, wat onlangs betrokke was in ʼn baie deurmekaar stryd met die polisie. Een polisieman is dood en Bees moes R 100 000 borgtog betaal. Wat het werklik gebeur? Hilda Fourie, misdaadjoernalis van Beeld gesels met ons [...]

Luister nou Kommentaar

Piet Pompies van DJ Ossewa oor Rapie Knapie

Laai af…
Vandag in DinsdagForum, bring ons hulde aan Rapie Knapie van DJ Ossewa, wat die naweek in ʼn motorongeluk oorlede is.  DJ Ossewa is al jare lank by verskeie projekte van AfriForum betrokke, van ons jaarlikse musiekfees tot die karaoke DVD was AfriForum in 2009 bekendgestel het.  Kallie gesels met Piet Pompies oor die [...]

Luister nou 1 Kommentaar

Vernames verklap

Laai af…
Waar of vals?
Prins Mangosuthu Buthelezi vra om verskoning vir die moorde op Piet Retief en sê dit is ʼn klad op die geskiedenis van die Zoeloes.
Luister na hierdie onderhoud met Prins Buthelezi en hoor iets wat baie min mense weet!

Luister nou Kommentaar

Opkomende sanger, Dirk van der Westhuizen kuier en sing saam

Laai af…
Carina gesels met die opkomende sanger, Dirk van der Westhuizen. Hy vertel van sy nuutste CD en toekomsdrome en sing regstreeks vir ons een van die liedjies op sy CD.
Neem deel aan die kompetisie en staan ʼn kans om sy nuwe CD, Is dit jy, te wen!

Luister nou Kommentaar

Frans de Klerk – Orania

Laai af…
Frans de Klerk kuier vandag saam met Dirk Hermann om al jou vrae oor Orania te beantwoord.

Luister nou Kommentaar

Jak de Priester – eerste Vadersdag!

Laai af…
Jak de Priester sy 1ste Vadersdag en hoor bietjie hoe intimideer, inspireer en verander Vaderskap hierdie beroemde Groen Mamba kunstenaar!

Luister nou Kommentaar

AfriForum Jeug

Laai af…
Steve Hofmeyr is die stem in AfriForum se minidokumentêr oor wie en wat Pieter Mokaba werklik was. FIFA weier om hul “lofprysing” van Mokaba te staak en het boonop nou ‘n verbod op alle betogings (’n grondwetlike reg) geplaas. Ernst Roets het met Steve Hofmeyr oor sy betrokkenheid by die projek gesels.

Luister nou Kommentaar


  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube