Marguerite Robbinson: Aardklop!

Laai af…
Onderhoud met Marguerite Robbinson:
Aardklop is om die draai en ek vind meer uit oor wat hierdie jaar se fees inhou.

Luister nou Kommentaar

Bees Roux: Wat het regtig gebeur? (Deel 2)

Laai af…
Vandag kyk die Dirk op Donderdag-span ondersoekend na die hele geval van Bees Roux, ʼn bekende Bloubul rugbyspeler, wat onlangs betrokke was in ʼn baie deurmekaar stryd met die polisie. Een polisieman is dood en Bees moes R 100 000 borgtog betaal. Wat het werklik gebeur? Hilda Fourie, misdaadjoernalis van Beeld gesels met ons [...]

Luister nou 4 Kommentare

Bees Roux: Wat het regtig gebeur? (Deel 1)

Laai af…
Vandag kyk die Dirk op Donderdag-span ondersoekend na die hele geval van Bees Roux, ʼn bekende Bloubul rugbyspeler, wat onlangs betrokke was in ʼn baie deurmekaar stryd met die polisie. Een polisieman is dood en Bees moes R 100 000 borgtog betaal. Wat het werklik gebeur? Hilda Fourie, misdaadjoernalis van Beeld gesels met ons [...]

Luister nou Kommentaar

Piet Pompies van DJ Ossewa oor Rapie Knapie

Laai af…
Vandag in DinsdagForum, bring ons hulde aan Rapie Knapie van DJ Ossewa, wat die naweek in ʼn motorongeluk oorlede is.  DJ Ossewa is al jare lank by verskeie projekte van AfriForum betrokke, van ons jaarlikse musiekfees tot die karaoke DVD was AfriForum in 2009 bekendgestel het.  Kallie gesels met Piet Pompies oor die [...]

Luister nou 1 Kommentaar

Staatsdiensstaking: Solidariteit-lede en -vriende help by hospitale

Laai af…
Dirk Hermann gesels vandag oor die ernstige afmetings wat die staatsdiens-staking begin aanneem. Hoeveel is ʼn baba se lewe werd? Sal dit R1000 wees of R10 000 of dalk slegs R83 per maand? Hoe werk die formule wat ʼn baba se lewe waardeer? Die stakers wat bereid was om mediese dienste so te ontwrig [...]

Luister nou Kommentaar

Entrepreneurskap

Laai af…
Dirk Hermann het met ‘n paar Entrepreneurs gesels wat by Solidariteit Helpende Hand  se eerste Entrepreneurskapskonferensie opgetree het.

Luister nou Kommentaar

Onderwysers, salarisse, stakings

Laai af…
Hoekom staak onderwysers as dit tot nadeel van die kinders kan wees? Chris Klopper van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie gesels in ʼn baie interessante onderhoud met Dirk oor onderwysers, salarisse en stakings.

Luister nou Kommentaar

Die waarheid oor die Diensgelykheidskommissie se regstelverslag

Laai af…
Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) hetvandag ʼn verslag bekendgestel met die titel “Die waarheid oor die Diensgelykheidskommissie se tiende regstellendeaksieverslag”.
Die Solidariteit-verslag toon dat die Diensgelykheidskommissie se verslag deurspek is met wanvoorstellings, optelfoute en twyfelagtige metodologie. Die Solidariteit-verslag toon ook plekke aan waar daar doelbewuste misleiding in die kommissie se verslag voorkom. Boonop wys die Solidariteit-verslag [...]

Luister nou Kommentaar

Kovsies-video skok

Laai af…
Daleen gaan vind uit hoekom die jongste Kovsie-video met soveel skok ontvang is. Die video is van You Tube verwyder, maar kan steeds by www.stube.co.za gesien word.

Luister nou Kommentaar

Bring spesialiseenhede in SAPD terug!

Laai af…
As deel van Solidariteit se veldtog teen misdaad, word daar gevra dat die spesialiseenhede van die SAPD heringestel word. Jaco Kleynhans gesels met Johan Kruger oor die stand van sake in die SAPD.

Luister nou Kommentaar


  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube