Storie van hoop
Laai af…
Connie Wehrman vertel hoe God haar swaarkry en seer in ‘n nuwe seisoen van roeping ten goede gebruik…
Paneelbespreking: Hettie Brittz
Laai af…
Op 8 April 2010 daag Hettie Brittz die jeug van Suid-Afrika uit om op te kom met ʼn nuwe lied van hoop – dit nadat sy self vroeër vanjaar ʼn slagoffer van geweld was – die reaksie op haar uitdaging was fenomenaal… Die resultaat van duisende jongmense wat saam geskryf het aan ʼn lied [...]
Stories van hoop
Laai af…
Elmien Grobler se man gaan tronk toe oor bedrog wat hy gepleeg het om sy dobbelprobleem te finansier. Deel in Elmien se storie van hoop en hoe Leon kerse begin verkoop het om net weer brood op die tafel te sit…
Stories van hoop
Laai af…
Elza Meyer het jare lank by God gepleit vir uitkoms teen die vernietiging van ons land en sy mense. Op ‘n dag het Hy haar geantwoord…. en toe moes sy soos Ester van ouds die opdrag uitvoer al het sy gedink haar stem is te sag…
Storie van hoop
Laai af…
Depressie kan vele oorsake hê…. Cilla le Roux het geleer haar dade praat harder as haar woorde!
Christina se storie van hoop
Laai af…
Vat God ooit die begeerte om Ma te wees weg? Sal Hy ʼn begeerte in jou hart plant wat nie Sy wil is nie?
Marinda se storie van hoop
Laai af…
Marinda getuig hoe dinge wat vir mense onmoontlik lyk, by God moontlik is.
Faith se storie van hoop
Laai af…
Faith Durie moes ook lank wag om ma te word. Vandag weet sy dat God eers ‘n pad met haar en haar man moes stap voor hulle ouers kon word.
Alida se storie van hoop
Laai af…
Alida vertel haar storie van hoop en wag op die voorreg om ma te wees.
Boodskappies vir spesiale pa’s
Laai af…
Ons bel ʼn paar pa’s uit die ateljee met ʼn spesiale verrassingsoproep en Lindie lees ook Wicus van der Merwe se Vadersdagbrief aan sy oorlede pa, Tolla.




