Regsvraag
Laai af…
Johan Roos antwoord vandag ‘n vraag oor viktimisasie by die werk.
Regsvraag
Laai af…
Phil Davel antwoord ‘n luisteraar se vraag oor werkgewers se verantwoordelikheid ten opsigte van die voorsiening van pensioen en medies: Is dit ‘n reg of voorreg?
Regsvraag
Laai af…
Johan Roos antwoord vandag se regsvraag: Kan Solidariteit my by ‘n dissiplinêre verhoor verteenwoordig?
Regsvraag
Laai af…
Kan ‘n werkgewer ‘n werknemer verplig om ‘n spanbou-aksie by te woon en boonop oor te slaap?
Regsvraag
Laai af…
Hierdie week se regsvraag word deur Johan Roos van Soldiariteit se Regsdienste hanteer.
Regsvraag
Laai af…
Wanneer kan ontslag “as gevolg van onvermoë om werk te verrig” regverdig word?
Regsvraag
Laai af…
Phil Davel verduidelik vandag hoe betalings op publieke vakansiedae werk.
Regsvraag
Laai af…
My werkgewer betaal kort-kort my salaris na ons ooreengekome datum. Wat staan my te doen?
Regsukses
Laai af…
Solidariteit se afdeling vir beroepsgesondheid en veiligheid kon onlangs die familie van ‘n lid, wat in ‘n tragiese ongeluk by die werk gesterf het, in rekordtyd bystaan.
Regsukses
Laai af…
Rizelle Botha gesels hierdie week oor nog ‘n regsukses wat Solidariteit se regsafdeling namens ‘n lid behaal het.




