Vernames Verklap
Laai af…
Met meer toekennings agter sy naam as rolle waarin hy al gespeel het, is Marius Weyers beslis een van Suid-Afrika se top akteurs. Hy het ʼn manier om ʼn rol te vertolk en met sy gehoor te praat. En ja, vandag kan jy hoor wat het gemaak dat Marius Weyers so suksesvol is, waar [...]
Bees Roux: Wat het regtig gebeur? (Deel 2)
Laai af…
Vandag kyk die Dirk op Donderdag-span ondersoekend na die hele geval van Bees Roux, ʼn bekende Bloubul rugbyspeler, wat onlangs betrokke was in ʼn baie deurmekaar stryd met die polisie. Een polisieman is dood en Bees moes R 100 000 borgtog betaal. Wat het werklik gebeur? Hilda Fourie, misdaadjoernalis van Beeld gesels met ons [...]
Bees Roux: Wat het regtig gebeur? (Deel 1)
Laai af…
Vandag kyk die Dirk op Donderdag-span ondersoekend na die hele geval van Bees Roux, ʼn bekende Bloubul rugbyspeler, wat onlangs betrokke was in ʼn baie deurmekaar stryd met die polisie. Een polisieman is dood en Bees moes R 100 000 borgtog betaal. Wat het werklik gebeur? Hilda Fourie, misdaadjoernalis van Beeld gesels met ons [...]
Bobaas Beroepe
Laai af…
Met Sol-Tech se opedag om die draai, kyk Karin Venter vandag in Bobaas Beroepe na die opleiding van ʼn Dieselwerktuigkundige.
Regsvraag
Laai af…
Johan Roos antwoord vandag ‘n vraag oor viktimisasie by die werk.
Vernames Verklap
Laai af…
Brumilda van Rensburg onthul vandag 12:00 op www.solidariteitradio.co.za in Vernames Verklap iets (uit die slaapkamer) waarvan niemand weet nie. Iets wat sy in die middel van die nag doen!
Regsvraag
Laai af…
Phil Davel antwoord ‘n luisteraar se vraag oor werkgewers se verantwoordelikheid ten opsigte van die voorsiening van pensioen en medies: Is dit ‘n reg of voorreg?
Bobaas Beroepe
Laai af…
Pas en Draai is nie vir sussies nie, maar wel vir vroue!
Staatsdiensstaking: Solidariteit-lede en -vriende help by hospitale
Laai af…
Dirk Hermann gesels vandag oor die ernstige afmetings wat die staatsdiens-staking begin aanneem. Hoeveel is ʼn baba se lewe werd? Sal dit R1000 wees of R10 000 of dalk slegs R83 per maand? Hoe werk die formule wat ʼn baba se lewe waardeer? Die stakers wat bereid was om mediese dienste so te ontwrig [...]
Regsvraag
Laai af…
Johan Roos antwoord vandag se regsvraag: Kan Solidariteit my by ‘n dissiplinêre verhoor verteenwoordig?




