Ontmoet my spesiale vriendin
Laai af…
Ontmoet my vriendin op Helpende Hand se Program van Hoop!
Epos jou boodskap vir ‘n spesiale vriendin wat bietjie erkenning verdien, saam met haar naam en telefoonnommer en Lindie verras haar met oproep uit die ateljee…
lindie@helpendehand.co.za
Paneelbespreking: Nadine van der Wateren
Laai af…
Nadine van der Wateren vertel hoe God haar swaarkry en seer in ‘n nuwe seisoen van roeping ten goede gebruik sodat sy werklik kan blom
Paneelbespreking: Nedine Blom – Blom waar jy geplant is!
Laai af…
Ons gesels met Super cool, Nedine Blom wat die afgelope week saam met Helpende Hand ‘n Lente Kosblikkiepartytjie beleef het oor wat hierdie rooikop kunstenaar, aanbieder, motiveringspreker en prokureur laat BLOM.
Storie van hoop
Laai af…
Connie Wehrman vertel hoe God haar swaarkry en seer in ‘n nuwe seisoen van roeping ten goede gebruik…
Goeie Nuus
Laai af…
Komende Vrydag 10 September: Kom ons vier hoe mooi ons land is – het jy al ‘n herwinningsprogram by die huis?
Op 18 September is dit “Doen dit”-dag. Gebruik die dag om ‘n verskil te maak
Erfenisdag is weer braaidag, so koop solank jou vleis en charcoal!
Die petrolprys het met 10c per liter gedaal.
Aktuele Nuus
Laai af…
Wat bedreig ons leefwêreld? Lindie gesels oor ‘n ontstellende dwelmverwante storie.
Ontmoet my vriendin
Laai af…
Ontmoet my vriendin op Helpende Hand se Program van Hoop!
E-pos jou boodskap vir ʼn spesiale vriendin wat bietjie erkenning verdien, saam met haar naam en telefoonnommer en Lindie verras haar met oproep uit die ateljee…
lindie@helpendehand.co.za
Paneelbespreking: Jou kind, ‘n entrepreneur?
Laai af…
Uit die talle e-posse van dankbare ouers, is dit duidelik dat Helpende Hand se heel eerste Entrepreneurskonferensie, ʼn rasende sukses was! Lindie gooi vandag die bal terug in hulle baan met die vraag: Na dit wat jy gehoor het, hoe berei jy jou kind voor vir die regte lewe?
Paneelbespreking: Tommie Liebenberg
Laai af…
Uit die talle e-posse van dankbare ouers, is dit duidelik dat Helpende Hand se heel eerste Entrepreneurskonferensie, ʼn rasende sukses was! Lindie gooi vandag die bal terug in hulle baan met die vraag: Na dit wat jy gehoor het, hoe berei jy jou kind voor vir die regte lewe? Lindie gesels met Dr. Tommie [...]
Paneelbespreking: Hettie Brittz
Laai af…
Op 8 April 2010 daag Hettie Brittz die jeug van Suid-Afrika uit om op te kom met ʼn nuwe lied van hoop – dit nadat sy self vroeër vanjaar ʼn slagoffer van geweld was – die reaksie op haar uitdaging was fenomenaal… Die resultaat van duisende jongmense wat saam geskryf het aan ʼn lied [...]




