Dirk op Donderdag
Laai af…
Vandag in Dirk op Donderdag herleef ons die emosies van 32 000 boerekrygers wat bannelinge geword het. Dirk gesels met Elria Wessels oor haar boek “Bannelinge in die Vreemde” en ons vertel jou van al die aksie wat volgende week met loodsing van die boek hier op Solidariteit Radio gaan plaasvind. Dirk deel ook [...]
Wêreldwyd op Woensdag
Laai af…
In vandag se program:
Onderhoud met Marguerite Robbinson:
Aardklop is om die draai en ek vind meer uit oor wat hierdie jaar se fees inhou.
Op reis:
Audrey verklap een van haar reis-geheime, sy sê:
“Ek steel as ek reis. Regtig.”
Feite en Gebruike:
Daleen vind meer oor Zambië uit.
Plekkies in ons land:
Charl reis na Bothaville.
Venster op Europa:
Ingrid gee ʼn [...]
DinsdagForum
Laai af…
DinsdagForum se Bul- en Hoendertoekenning fokus vandag op ʼn heldin in die gemeenskap en iemand wat eerder nie in die gemeenskap moet wees nie…
Verder gesels Kallie en Willie oor AfriForum se opkomende hofsake oor militêre opleiding vir politieke jeugleiers en oor wapenlisensies. Nantes Kelder vertel meer oor gemeenskapspolisiëring oor die algemeen en die naweek [...]
Mense op Maandag
Laai af…
Kry in vandag se Program van Hoop al die inspirasie wat jy nodig het om nie net te leef of oorleef nie, maar daagliks te BLOM daar waar God jou geplant het!
Ons gesels met Super cool, Nedine Blom wat die afgelope week saam met Helpende Hand ‘n Lente Kosblikkiepartytjie beleef het oor wat hierdie [...]
In Solidariteit
Laai af…
In vandag se program luister ons weer na ons gebruiklike beroepsleidingsinsetsel en dan hoor ons die storie agter die Bees Roux storie. ‘n Metropolisielid is dood, Bees se kredietkaart is nog steeds soek en daar is duidelik steeds meer vrae as antwoorde. Ons gesels later in die program met ʼn joernalis van Beeld hieroor, [...]
Perspektief
Laai af…
Ek sou kon doen met ‘n miljoen…
Charl Oberholzer het die afgelope tyd ‘n hele paar e-posse ontvang wat hom meedeel dat hy miljoene gewen of geërf het of dat hy asseblief moet help met hierdie of daardie transaksie en hy sal met miljoene beloon word. Een ding het al hierdie e-posse egter in gemeen. [...]
Dirk op Donderdag
Laai af…
Vandag kyk die Dirk op Donderdag-span ondersoekend na die hele geval van Bees Roux, ʼn bekende Bloubul rugbyspeler, wat onlangs betrokke was in ʼn baie deurmekaar stryd met die polisie. Een polisieman is dood en Bees moes R 100 000 borgtog betaal. Wat het werklik gebeur? Hilda Fourie, misdaadjoernalis van Beeld gesels met ons [...]
Wêreldwyd op Woensdag
Laai af…
Suid-Afrikaner in die Buiteland:
Carina gesels met Ilze Pienaar wat in Engeland woon.
Op reis:
Audrey vertel van haar reis na Macedonië:
“Ek was in Skopje, Macedonië skielik omring deur ‘n groep
9-jarige seuns wat my klap en op my spoeg…”
Feite en Gebruike:
Daleen vind meer oor Thailand uit.
Venster op Europa:
Ingrid gee ʼn blik op Europa.
Die wêreld van [...]
DinsdagForum
Laai af…
Vandag in DinsdagForum, bring ons hulde aan Rapie Knapie van DJ Ossewa, wat die naweek in ʼn motorongeluk oorlede is. DJ Ossewa is al jare lank by verskeie projekte van AfriForum betrokke, van ons jaarlikse musiekfees tot die karaoke DVD was AfriForum in 2009 bekendgestel het. Kallie gesels met Piet Pompies oor die ongeluk [...]
Mense op Maandag
Laai af…
Uit die talle e-posse van dankbare ouers, is dit duidelik dat Helpende Hand se heel eerste Entrepreneurskonferensie, ʼn rasende sukses was! Lindie gooi vandag die bal terug in hulle baan met die vraag: Na dit wat jy gehoor het, hoe berei jy jou kind voor vir die regte lewe? Lindie gesels o.a. met Adri [...]




