Dirk op Donderdag

Laai af…
Vandag kyk die Dirk op Donderdag-span ondersoekend na die hele geval van Bees Roux, ʼn bekende Bloubul rugbyspeler, wat onlangs betrokke was in ʼn baie deurmekaar stryd met die polisie. Een polisieman is dood en Bees moes R 100 000 borgtog betaal. Wat het werklik gebeur? Hilda Fourie, misdaadjoernalis van Beeld gesels met ons [...]

Luister nou Kommentaar

Dirk op Donderdag

Laai af…
Dirk Hermann gesels vandag oor die ernstige afmetings wat die staatsdiens-staking begin aanneem. Hoeveel is ʼn baba se lewe werd? Sal dit R1000 wees of R10 000 of dalk slegs R83 per maand? Hoe werk die formule wat ʼn baba se lewe waardeer? Die stakers wat bereid was om mediese dienste so te ontwrig [...]

Luister nou Kommentaar

Dirk op Donderdag

Laai af…
Vandag in Dirk op Donderdag gesels ons met Entrepreneurs, met ‘n bekende Suid-Afrikaanse kunstenaar wat ook binnekort weer pa word en ‘n toegewyde gesinsman is. Die gebruiklike Bobaas Beroepe en Regsvraag is natuurlik ook weer deel van die program.

Luister nou Kommentaar

Dirk op Donderdag

Laai af…
Vandag in Dirk op Donderdag vind ons uit dat bekendes ook besige dae het. Amor Vittone gesels met ons oor haar lewe, haar dagboek en sy vertel meer as een ding wat die publiek nie van haar weet nie!
Hoekom staak onderwysers as dit tot nadeel van die kinders kan wees? Chris Klopper van die [...]

Luister nou Kommentaar

Dirk op Donderdag

Laai af…
Vandag in Dirk op Donderdag gesels ons ras, politiek, iets wat jy nie geweet het nie en aptekersake.
Helen Zille deel met Dirk ʼn ‘iets’ wat niemand van bewus is nie. Daleen gaan vind uit hoekom is die jongste Kovsie-video met soveel skok ontvang, terwyl Karin met ʼn aptekersassistent gesels. Sy gesels vandag met Chris [...]

Luister nou Kommentaar

Dirk op Donderdag

Laai af…
Waar of vals?
Prins Mangosuthu Buthelezi vra om verskoning vir die moorde op Piet Retief en sê dit is ʼn klad op die geskiedenis van die Zoeloes.
Luister vandag na ʼn onderhoud met Prins Buthelezi en hoor iets wat baie min mense weet!
Ook in vandag se program:
Bobaas Beroepe: Aptekersassistente
Regsvraag: Wanneer kan ontslag “as gevolg van onvermoë [...]

Luister nou 1 Kommentaar

Dirk op Donderdag

Laai af…
Westdene-busramp, 25 jaar later
Solidariteit Radio herdenk vandag die Westdene-busramp. Dis 25 jaar later, maar die ongeloof van 27 Maart 1985 toe 42 leerlinge in ʼn tragiese busongeluk gesterf het bly steeds. In aangrypende onderhoude vertel Melinda Janse van Rensburg en Adrie Smit van maatjies en ʼn sussie wat daardie dag oorlede is. Neels Els, [...]

Luister nou Kommentaar

Dirk op Donderdag

Laai af…
Koos van der Merwe van die IVP onthul vandag teenoor Dirk Hermann iets oor sy politieke loopbaan waarvan niemand weet nie. Voor sy era by die IVP begin het, was Koos by die destydse KP betrokke. Maak seker dat jy nie vandag se Dirk op Donderdag om 12:00 misloop nie.
Dirk Hermann gesels ook met [...]

Luister nou Kommentaar

Dirk op Donderdag

Laai af…
Vandag kuier Jaco Kleynhans saam met luisteraars in die ateljee en ons praat oor mynsterftes, afleggings, salarisverhogings en ekonomiese vooruitsigte. Soos gewoonlik is daar ook ‘n regsukses en beroepsleidingnuus in Bobaas Beroepe.

Luister nou Kommentaar

Dirk op Donderdag

Laai af…
Die nuus is vol oor Eskom en ʼn moontlike staking by die elektrisiteitsreus. Almal wonder of Suid-Afrika in donker gehul gaan word volgende week. Dirk op Donderdag gaan kyk na die storie agter die storie. ʼn Onderhoud gaan onder andere gevoer word met Bennie Blignaut, hoofonderhandelaar van Solidariteit en daar gaan na insetsels geluister [...]

Luister nou Kommentaar


  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube