Pitkos
Argief
Pitkos uit Sy hand
Laai af…
Hierdie week se Pitkos uit Sy hand word deur ds. Johann le Roux aangebied. Hierdie week gesels ons oor identiteit.
Luister weer:
Insetsels
ArgiefVernames verklap
Laai af…
Waar of vals?
Prins Mangosuthu Buthelezi vra om verskoning vir die moorde op Piet Retief en sê dit is ʼn klad op die geskiedenis van die Zoeloes.
Luister na hierdie onderhoud met Prins Buthelezi en hoor iets wat baie min mense weet!
Bring spesialiseenhede in SAPD terug!
Laai af…
As deel van Solidariteit se veldtog teen misdaad, word daar gevra dat die spesialiseenhede van die SAPD heringestel word. Jaco Kleynhans gesels met Johan Kruger oor die stand van sake in die SAPD.
Goeie en slegte nuus vir SA se ekonomie
Laai af…
Die inflasiesyfer en die indiensnamesyfers is hierdie week bekendgemaak. Wat is die goeie en slegte nuus?
Bobaas Beroepe
Laai af…
Aptekersassistente is ‘n skaars vaardigheid.
Vandag se Bobaas Beroepe antwoord die volgende vrae:
- Watter vakke het ek nodig?
- Waar kan ek opleiding kry?
- Wat behels die dag tot dag take van ‘n aptekersassistent?
- Waar kan ek orals werk kry?
Regsvraag
Laai af…
Wanneer kan ontslag “as gevolg van onvermoë om werk te verrig” regverdig word?
Opkomende sanger, Dirk van der Westhuizen kuier en sing saam
Laai af…
Carina gesels met die opkomende sanger, Dirk van der Westhuizen. Hy vertel van sy nuutste CD en toekomsdrome en sing regstreeks vir ons een van die liedjies op sy CD.
Neem deel aan die kompetisie en staan ʼn kans om sy nuwe CD, Is dit jy, te wen!
Plekkies in ons land
Laai af…
Plekkies in ons land pak af in Sabie. Ons hoor wat maak dié plekkie anders as die res van Suid-Afrika. Dit is nie net Sabie se watervalle en natuurskoon wat dit spesiaal maak nie, so vind vandag saam met Charl Oberholzer uit wat hulle trekpleister is.
Programme
ArgiefDirk op Donderdag
Laai af…
Waar of vals?
Prins Mangosuthu Buthelezi vra om verskoning vir die moorde op Piet Retief en sê dit is ʼn klad op die geskiedenis van die Zoeloes.
Luister vandag na ʼn onderhoud met Prins Buthelezi en hoor iets wat baie min mense weet!
Ook in vandag se program:
Bobaas Beroepe: Aptekersassistente
Regsvraag: Wanneer kan ontslag “as gevolg van onvermoë [...]
Wêreldwyd op Woensdag
Laai af…
Carina gesels met die opkomende sanger, Dirk van der Westhuizen. Neem deel aan die kompetisie en staan ʼn kans om sy nuwe CD, Is dit jy, te wen!
Audrey: vertel weer haar gebruiklike storie. Hierdie week kuier sy in Boedapest. Sy sê: “In Boedapest is ʼn violis wat ʼn stuk my hart gesteel het”
1193 eilande, [...]
DinsdagForum
Laai af…
Vandag in DinsdagForum gaan die Bultoekenning aan ‘n openbare instelling en die Hoendertoekenning aan ondergrondse individue! Verder gesels die DinsdagForumspan oor omgewingsake wat hulle suur maak, die Mafube munisipale area wat moontlik ‘n donker toekoms in die gesig staar, hartseer nuus oor ‘n vliegramp en ander sake op die veiligheids- en remigrasiegebied.
Gee dié insetsel [...]
Mense op Maandag
Laai af…
Helpende Hand se Program van Hoop hoor vandag uit die perd se bek presies wat Gretha Wiid se bediening behels, hoe sy voel oor die kritiek van “preek” sonder “lisensie” en of sy haar opinie oor onderdanigheid verander het na die debakel… ? Verder wil ons weet of die media haar vriend of vrees [...]
In Solidariteit
Laai af…
In vandag se program
• Bobaas Beroepe
• Raar maar waar
• AfriForum Omgewingsake
• Plekkies in ons land
• Suid-Afrikaner in die buiteland
• Westdene-busramp
• Raak betrokke by hoop!
• Lyfstraf: Nodig of oorbodig?
• Momente en Monumente – Jopie Fourie




